Hot water kettles ( Boilers ) [Friday, November 20, 2009]
Two types of kettles are available to produce hot water for various purposes. The only difference between this two models, is the fuel used for heating the water. Coal burning Kettles:Several models are available in this type:- 220kW, 300kW, 500kW, 800kW, 1200kW and 1400kW. They are all fitted with an automatic underfeed stoker that feeds coal into the combustion area. Our development team is currently working on even larger models. Wood & Sawdust burning Kettles:Several models are also available for this type:- 250kW, 500kW, 1000kW, 1200kW and 2000kW. These kettles uses pieces of wood, bark, sawdust and even wet sawdust which is fed by hand as fuel. Conveyors can be used on large models to feed the sawdust into the combustion area. This type of kettle is most popular in the wood & timber industry. The kettles are used to supply hot water which is then pumped through radiators or secondary heat exchangers to provide either heated air or hot water. Kettles and radiators are available for heating tunnels, chickenhouses, tobacco- fruit curers, timber kilns and all types of grain dryers. Kettles with secondary heat exchangers are also available for heating swimming pools or even supply hot water to hostels etc.
Warm Water Kettles Twee tipes ketels is beskikbaar om water te verhit vir verskeie aanwendings. Die enigste verskil tussen die twee tipes is die brandstof wat gebruik word vir verhitting.. Steenkool Ketels:Verskeie modelle is reeds ontwikkel in die tipe nl:- 220kW, 300kW, 500kW, 800kW, 1200kW and 1400kW. Almal is toegerus met `n outomatiese ondervoerstoker wat steenkool in die ontbrandings area invoer. Ons ontwikkeling span is huidiglik besig met navorsing op groter modelle. Hout & Saagsel Ketels:Verskeie modelle is ook reeds ontwikkel in die tipe nl:- 250kW, 500kW, 1000kW, 1200kW en 2000kW. Hierdie ketels brand stukke hout, bas, saagsels en selfs nat saagsels wat met die hand gevoer word as brandstof. Vervoerbande kan gebruik word om groter eenhede met saagsels te voer. Hierdie soort ketels word veral gebruik in die hout industrie. Die ketels word gebruik om water te verhit wat dan deur sekondere hitteruilers gepomp word om sodoende warm water of lug te lewer. Ketels en radiators is beskikbaar vir tonnels, hoenderhuise, tabak-, vrugte-, hout- en graan droër verhitting.. Ketels met sekondere hitteruilers is ook beskikbaar vir swembad verhitting of selfs om warm water aan hostelle, koshuise ens. te voorsien.
View More
Greenhouse Heater [Monday, October 12, 2009]
Greenhouse Heating Units Three different sizes of air-to-air heating units have been developed for the heating of these houses. These units are fitted with a fully automated underfeed coalburning stoker and temperature control. Models available: A 150kW unit is suitable for houses up to 30 x 10m. The 220kW can handle houses up to 30 x 30m.For houses larger than that we have a 300kW unit.Radiators units with fans are available for farmers using one of our hot water kettles. The heated air is blown through the houses via punched plastic socks placed inside. This air is then circulated to maintain constant temperature and reduce coal usage. Purpose made cross- T-pieces and elbows are available for better air distribution. Maintenance: It is recommended that after each cycle the units are thoroughly cleaned and maintained for a longer lifetime. See our maintanence section for recommended service providers. All units are completely manufactured and then delivered in completed form. After connection of Electricity it is ready for use.
Kweekhuis Verhitting Drie verskillende groottes lug-tot-lug hitteruilers is ontwikkel vir hierdie doel. Die eenhede is toegerus met ten volle outomatiese ondervoerstokers en steenkoolbranders, asook temperatuur beheer. Modelle beskikbaare: ' n 150kW eenheid is beskikbaar vir hokke van tot 30 x 10m. Die 220kW kan hokke hanteer van tot 30 x 30m.Vir hokke groter as dit is daar `n 300kW eenheid..Radiator en waaier eenhede is beskikbaar in gevalle waar een van ons ketels gebruik word. Hoe dit werk:Die warm lug word in die hok ingeblaas deur plastiese pype wat vooraf gate ingeslaan is en binne in die hokke geplaas word. Die lug word dan gehersirkuleer om konstante temperatuur te handhaaf en steenkool verbruik te verminder. Doelgemaakte Kruis-, T-stukke en elmboë word vervaardig om te help met wind verspreiding. Onderhoud: Dit word aanbeveel om die eenhede na elke siklus behoorlik skoon te maak en sodoende die lewensduur te verleng. Kyk gerus na ons onderhoud afdeling vir aanbeveelde diensverskaffers. Al die eenhede word kompleet vervaardig en in volledige vorm afgelewer. Na koppeling van elektriese toevoer is dit onmiddelik gereed vir gebruik.
View More